Dean Dart het hierdie pragtige Weskus-foto van Rooibaai geneem. Met die vurige gekleurde sonsondergang is dit maklik om te sien van waar die baai sy naam kry. Stuur gerus jou mooi Weskus-foto na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 GB groot wees.Foto: Dean Dart


Sonsondergang by Rooibaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article