H.P. Williams se o.13-netbalspan het Saterdag 22 April aan die Laerskool La Rochelle se Larriesdag deelgeneem. Die span is aangewys as die beste span van die dag en het al drie hul wedstryde teen die Laerskool Noord-Eind, die Laerskool Drakenstein en die Laerskool La Rochelle gewen. Die skool is baie trots op dié leerders. Voor is Tamzin Leewskiter, Adel de Klerk, Nhlahla Choli en Unako Mhlati. Agter is Anathi Ntuto, Jazmin Afrika, Ava Geland en Joycelyn Roux. Afwesig: Delmonique van Wyk.

H.P. Williams-netbalspelers maak skoonskip

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article