Jeandré le Roux, ’n leerder aan die Hoërskool Vredenburg, het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Perdryvereniging vir skole se derde kwalifiserende ronde in George deelgeneem. Hy het twee eerste plekke in die skouspring-afdeling behaal. Foto:


Twee eerste plekke in skouspring

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article