Die span van Langebaan Stars het Saterdag (22 April) goed gevaar by die Malmesbury Gimnastiek-kompetisie en sal volgende Saterdag (13 Mei) in Langebaan aan die Weskus-uitdunne deelneem. Die plaaslike gimnaste is Lihle Jela (silwer), Alexia Virgillito (silwer), Onako Songxishe (brons en ’n vierde plek), Nina Oosthuizen (brons), Carlé Clemitson (silwer), Princess Chamisa (silwer), Amahle Shumani (brons en ’n vierde plek), Theo Noble (goud, silwer) en Oelof Noble (2 goue medaljes). Afwesig: Logan Claassen (goud) en Cassidy Williams (silwer).


Orrelpypies van Langebaan Stars skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article