In die berig “Saldanhabaai-begroting byna klaar” (Donderdag, 4 Mei 2023) is verkeerdelik berig eiendomsbelasting vir leë residensiële erwe in die Saldanhabaai- munisipale gebied sal voorlopig met 15,1% styg volgens die munisipaliteit se konsepbegroting. Hierdie persentasie moet 7,5% wees.

Weslander vra verskoning vir hierdie fout.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article