Hierdie is die onderskeie medaljewenners van die Langebaan-karatesentrum wat Saterdag 22 April aan die jaarlikse Rittel-kampioenskap deelgeneem het. WSKF Piketberg Dojo onder leiding van sensei Reagan Forbes het saam met die groep deelgeneem.


Langebaan-karatesentrum se medaljewenners

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article