Layla Haslam, Andriani van Wyk, Jade Moore, Cassidy Williams, Tshego Tshabalala, Madeleine van der Merwe (hoofafrigter van die Langebaan Stars), Anisha Mazhindu, Princess Chamisa, Amahle Shumani en Oelof Noble. Middel: Theo Noble. Voor: Laylah Barents, Tildah Bwizi, Lihle Jela, Nina Oosthuizen, Emily Noble, Micaela Steenkamp, Onako Songxishe en Christelle Potgieter.

Akrobate wys hul slag

Die Langebaan Stars en Hopefield-satelliet-gimnastiek-klub het Saterdag (13 Mei) die Weskus-akrobatiese gimnastiek-uitdunne in Langebaan bygewoon en hul kleure by die Weskus-proewe verwerf.

Drie klubs van die Weskus- akrobatiese klubs was teenwoordig.

Die gimnaste sal nou in Augustus aan die Wes-Kaapse provinsiale kampioenskap en uitdunne deelneem en die Weskus verteenwoordig.

Hulle het terselfdertyd ook aan die Cape Cup-interklub-kompetisies deelgeneem en trofeë en medaljes verower.

Cassidy Williams het die ritmiesegimnastiek-kompetisie gewen.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article