Sewe netbalspelers van die Hoërskool Dirkie Uys is vir die Weskus-span gekies wat tussen Sondag 2 en Woensdag 5 Julie in Riversdal aan die Wes-Kaapse interdistrikte-netbaltoernooi gaan deelneem: Liebe van Schalkwyk (o.14), Mariah Heyns (o.18), Zia van Dyk (o.18), Luzay Smit (o.16), Kay-lee Mouton (o.14) en Milla van Dyk (o.16). Afwesig: Anesce du Toit (o.15).


Gereed vir die Wes-Kaapse interdistrikte-netbaltoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article