’n “Klassieke” van Langebaan Classic Cars-klub het vandeesweek sy 80ste verjaarsdag gevier. Danie Marnewick van dié klub het Dinsdag verjaar en die geleentheid saam met familie en vriende van die klassieke motorklub in Langebaan gevier. Van links voor is Danie Smit, dr. Dennis Everit en Ronnie Grace, en van regs agter die verjaarsdagman Danie Marnewick, Elsie Marnewick en Agnus Smit.Foto:


Oumotor-man vier sy 80ste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article