Eden Primêr se senior en junior koor het aan die Suid-Afrikaanse Skoolkore-eisteddfod deelgeneem. Die geleentheid het Sondag 18 en Maandag 19 Junie plaasgevind. Die senior koor het die distriksvolksverhaal-ronde gewen en die junior koor het ook in die distriksronde gewen. Die kore is deur na die provinsiale ronde en het die geleentheid gehad om in die Kunstekaapteater op te tree. Op die foto bo is die senior koor.


Eden Primêr se kore dring deur na provinsiale ronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article