Die Langebaan-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se jaarvergadering word Woensdag 19 Julie om 18:00 by die Langebaan Thusong-sentrum gehou.

Alle inwoners is welkom om die vergadering by te woon.

Tree met Miranda Matthews in verbinding by 074 238 2346 indien enige nadere besonderhede verlang word.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article