Die Weskus is welbekend vir al die rugbytalent wat oor die jare hier opgelewer is.
Vanjaar is vele jong rugbyspelers oudergewoonte gekies om aan die Cravenweek deel te neem.
Die Hoërskool Porterville het talle jongmanne wat hierdie skoolvakansie in die Cravenweek- en Grant Khomo-spanne opgeneem is.




