Die Velddrif-krieketklub het sy nuwe bestuur bekend gestel. Vir die volgende drie jaar sal hierdie span aan die stuur van sake wees. Hulle is: (agter) Denver Frieslaar (hulpafrigter), Angelo Engelbrecht (hoofafrigter), Melissa Smit (sekretaris), Caylinne Ambrosini (vrouekrieket, addisionele lid), Whaleed Theron (kassier). Voor is William Snyders (addisionele lid), Yves Blaauw (voorsitter), Melvin de Bruyn (ondervoorsitter) en Duncan Blaauw (kaptein). Oefeninge sal Dinsdae tot Donderdae van 17:30 tot 19:00 te Smit Park-krieketveld plaasvind.


Velddrif-krieketklub se nuwe bestuur gereed vir seisoen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article