Leerders van die Hoërskool Vredenburg het aan die Landsdiens se provinsiale kamp tussen van Saterdag 24 tot Maandag 26 Junie by Mizpah naby Grabouw deelgeneem. Roche Rooms en Heimar Jordaan is gekies vir die nasionale Landsdienskamp. Leilani van Wyk en Jordan Boys is as junior reserwes gekies. Jordaan is ook op die kamp as groepleier aangewys. Bo staan Heimar Jordaan, Leilani van Wyk, Jordan Boys en Roche Rooms.


Hulle dien die land

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article