Die Hoërskool Vredenburg se verteenwoordigende raad van leerders het medeleerders gevra om sketse te teken vir die skool se inkleurboek, wat aan die kinders van Huis Hadassa uitgedeel sal word. Die leerders wie se prente in die boek sal verskyn, is Sisipho Mbatha, Corné van As, Dani Kay en Kiara Dippenaar.Foto:

Inkleurboek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article