Die Hopefield Wanderers bedank graag Umoya Energy Wind Farm, Trollope Mining Services, RK Compressors & Steaming Services en AMK Marine General Services vir hul deftige krieketklere. Die spelers was die seisoen danksy hul borge goed aangetrek. Bo wys Gershwin Prins, Danny Smoth, Gerolda Cleophas en Nathan Gurah die onderskeie uitrustings.


Krieketspelers bedank borge

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article