Klinkklaar met Deon Lotz, Marinda Engelbrecht en Susanne Beyers kom na Die Koelkamers. Wilma en Jasmyn is twee televisie-sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is bekendes in die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet. In ’n poging om hul loopbane ’n hupstoot te gee, het hul agente ’n briljante plan: laat hulle saam ’n kookprogram aanbied. Die enigste probleem? Hulle haat mekaar. Die interessante vertoning is Vrydag 25 Augustus om 19:00 by Die Koelkamers op die planke. Kaartjies kos tussen R138 en R230. Vir besprekings besoek www.diekoelkamers.com.Foto:


Warm toneel by Die Koelkamers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article