Weskus Skool het Donderdag 27 Julie aan die SOS Skole-harekompetisie in Kaapstad deelgeneem. Die skool se tweedejaar-leerders het teen vierdejaar-leerders meegeding. Altesaam 14 skole het in agt afdelings deelgeneem. Weskus Skool het drie eerste plekke en ’n tweede plek behaal. Hul werk word Woensdag 15 Augustus by die Kunstekaap-teater uitgestal. Die skool het juffrou Isabelle de Villiers vir al haar harde werk en opoffering bedank. Van links is Denzil Goosen (“Avant Garde”, tweede plek), Bianca van Zyl (“Braiding”, eerste plek), Tyra Alexander (“Lang hare af”, eerste plek), Esma Swart (“Fantasie”, eerste plek) en Randoline Julies.


Leerders presteer dat die hare waai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article