Hester Stapelberg, ’n onderwyser by die Hoërskool Piketberg, het haar laaste dag by die skool op Maandag 31 Julie op ’n hoë noot afgesluit. Stapelberg was 23 jaar ’n onderwyser by die skool en 42 jaar en 7 maande in die onderwys. “Ons weet dat juffrou net so ’n groot sukses sal maak van alles wat juffrou vorentoe aanpak, soos wat juffrou ’n sukses van juffrou-wees gemaak het. Ons koester die tye saam en wens juffrou nimmereindigende avonture toe,” lui ’n boodskap van die skool.

Gegroet!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article