Die Langebaner Karo van Tonder (33), professionele seilplankryer, wêreldrekordhouer en die vinnigste vrou op die vasteland in aksie. Van Tonder het op 12-jarige ouderdom begin seilplank ry en vertel tydens Vrouemaand meer oor haar lewe as professionele sportvrou.


Ry die wind

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article