Diazville Primêre Skool is onlangs met ’n nuwe skoolbussie geseën. Die skool gee al die lof en eer aan die Hemelse Vader, wat dit moontlik gemaak het om hul eie bussie te koop. “Ons skool wil ook dank betuig aan die Weskus-gemeenskapstrust, wat ook ’n gedeeltelike bydrae gelewer het om te help om ons droom te verwesenlik.” Pastoor Gerald Os het ook die bussie geseën. Van links is Elgin Fortuin (adjunkhoof), Lee-Ann Davids-Hartzenberg (skoolhoof) en Shaun Cupido (voorman).Foto:


Nuwe skoolbus is hul trots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article