Ds. Christo Klopper (regs) het namens die Bybelgenootskap Bybels aan die gr. 7-leerders van Steenberg’s Cove Primêre Skool uitgedeel. Die skool het sy dank vir die mooi gebaar uitgespreek. Akeelah Don (links) en Nazrodeen Abdol (middel) is in onderhoude gevra wat die ontvangs van ’n eie Bybel vir hulle beteken.


Bybels vir buksies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article