Chessie Jooste, die o.18- SA skolerugbyspeler, het die Laerskool Panorama onlangs besoek. Die skool glo hy gaan nog baie in die lewe bereik. Hy het die leerders met nederigheid kom groet. Hy het ook die skool se o.13-rugbykaptein en -onderkaptein ontmoet. Van links staan Gerald Louw (o.13-onderkaptein), Chessie, Hylton Langley (skoolhoof) en TJ Pieters (o.13-rugbykaptein). Foto:


Chessie op besoek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article