Reagan Thomas (o.9) en E-Jay Julies (o.11) het Saterdag aan die Boland-landloopkampioen­skap in Paarl deelgeneem. Reagan was eerste in sy wedloop en E-Jay sesde. Al twee dié atlete is in die Boland-span opgeneem, wat hierdie Saterdag (2 September) aan die Wes-Kaap-kampioenskap in George gaan deelneem.Foto:

Reagan die wenner

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article