Breyton de Bruin (o.14) en Marcha Titus (o.10) het onlangs aan die Wes-Kaap-landloop-kampioenskap in George deelgeneem. Marcha het die negende plek behaal, wat baie goed is vir haar ouderdomsgroep. Breyton was tweede in sy ouderdomsgroep en gaan aan die SA landloop-kampioenskap deelneem.


Landlopers van formaat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article