Sjarrap en eet jou kos!met Ilne Fourie. Tree in die gedagtes van ’n kelnerin en kry ’n in-diepte kykie van wat agter die skerms aangaan. Die vertoning vind Saterdag 30 September om 17:00 by Die Koelkamers plaas. Besoek www.diekoelkamers.com om kaartjies te bespreek.


Kelnerin se gedagtes bekyk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article