Met swaar reënneerslae verlede week het die Bergrivier in Velddrif sterk afgekom, met Bokkomlaan wat vir enkele dae gesluit was weens die pad wat oorstroom het. Rooibaai in Laaiplek (foto), Velddrif het ook ’n bo-normale styging in sy watervlak getoon weens ’n kombinasie van die swaar reën en die springgety tydens volmaan. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Nadia Etsebeth/Facebook (Mooi Weskus)


Springgety in Rooibaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article