Die Hoërskool Velddrif se skoolbeheerliggaam bied Saterdag 4 November ’n gholfdag aan. Die kompetisie is ’n 4 Ball Alliance (Stableford) en dit kos R450 per speler. Die geleentheid word by die Bergrivier-gholfklub aangebied. Kontak Morné Baron by 078 248 1500 op Whatsapp vir nog inligting.


Velddrif hou gholfdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article