Volgens die jongste munisipale ekonomiese hersiening en vooruitsigte dra landskappe soortgelyk aan die prentjiemooi uitsig oor Langebaan se waters by tot die bevordering van die streek se toerisme. Luidens die verslag word toerisme in die streek hoofsaaklik deur sy natuurskoon gedryf. Foto: Elsa Hanekom


Lang strale oor Langebaan-waters

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article