Elgan de Wet van die Hoërskool Hopefield (bo), het die 150 m- en 100 m-wedlope vir seuns o.11 by die Bredasdorp Top-10-atletiekbyeenkoms gewen en die rekord in die 100 m-wedloop verbeter. Mariné Grobler van die Hoërskool Hopefield het die spiesgooi vir meisies o.17 met ’n afstand van 51,36 m gewen. Sy het ook die beker vir die beste o.17-meisiesatleet en die beste algehele meisiesatleet gewen.Foto:


Hopefield-atlete blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article