Die bestuurder van ’n bakkie het Donderdagoggend (30 November) wonderbaarlik beserings vrygespring ná ’n ongeluk naby die Weskus Fruit & Veg op die Vredenburg/Velddrifpad waarin ’n bakkie op sy dak beland het. Omstandighede rakende die ongeluk word nog ondersoek. Kapt. Tania Helfrich, woordvoerder van die polisie, moedig bestuurders aan om ’n veilige volgafstand te handhaaf en die spoedreëls na te kom.Foto: Noluvu Ludidi


Bakkie beland op sy dak

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article