Agter, van links, is juf. Charmaine Koopman, Juanita Rapitse, Sorien Bester, juf. Monicia Cleophas, Chantal Kotzee en mnr. Brandon Jacobs. Voor is Dylan Rapitse (2de prins, met R9 209,60 ingesamel), die wenner Emilio van Heerden (R14 605,50 ingesamel) en Charmelin Kotzee (1ste prinses, R10 000 ingesamel).


Jurie Hayes Primêr het Saterdag 11 November sy jaarlikse dinee/debutantebal gehou. Altesaam is R117 477,35 ingesamel. Die skool wil baie dankie sê vir die getroue ondersteuning, asook aan elke borg wat die geleentheid moontlik gemaak het. Die borge is Andre Blake, Paternoster Vissery, Mariette Burger, Uilenkraal Boerdery, Waltons, Bandkorp, Salon Tersia, Annabella, Xavier Coetzee, Raston Gastehuis, Pick n Pay Ipic Vredenburg, Odile’s Party Box, Jockey Bester en Ronel’s Bloemiste.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article