Die Weskus-seun en bobaas-hokkiespeler Johen Pietersen bedank graag almal wat hom ondersteun het op pad na Nederland. Johen, ’n leerder aan die Hoërskool Dirkie Uys, is nou lid van die top-skolehokkiespan wat tussen Maandag en vandag aan die internasionale toernooi deelneem. Hy is ook lid van die West Coast Cobras se binnenshuise hokkiespan, wat tussen 17 en 20 Desember in Kaapstad aan ’n internasionale binnenshuise hokkietoernooi sal deelneem.Foto:


Johen is bobaas!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article