Die organiseerders van die Paternoster Beach Fest bedank die volgende borge: Alex Alarms, Paternoster Breweries, Darling Breweries, Cederberg Breweries, Piekenierskloof Wines, Paternoster Hotel, Copper Union, Subway Entertainment, Drikus Horsetrails, Langebaan Boutique Hotel and Spa, PATO (Paternoster), NU Generation Homes, Rocket Enterprise en VB Marketers Langebaan.
Verder het die organiseerders, Paternoster Hotel en die Abalone Hotel en Spa, na afloop van die sportfeesR7 000 se sokkertoerusting aan die Paternoster-sokkerklub geskenk.




