Weskus-potspel se B-liga-eindstryd is op 28 November by Kuiergat in Velddrif beslis. Die Destroyers van Velddrif het teen die Vikings van Phoenix, Vredenburg, te staan gekom. Die Vredenburgse klub het uiteindelik koning gekraai en is as die B-liga se wenners gekroon. Die Vikings (foto) is Kobus Willemse, Jamienne Agenbag, Henkie van Vuuren, Inelda Heyns en Vigeniëa Payne. Hul teenstanders was Derek Hawkins, Kenneth Hawkins, Cedric Mitchley, Bianca Roberts en Graham Swarts.


Vredenburgse Vikings bobaas in B-liga

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article