Hier gaan ons! Die Hoërskool Hopefield se 2024-matrikulante het hul laaste eerste-dag-van-skool Woensdag (17 Januarie) met ’n tradisionele trekkerrit tegemoetgegaan. Die matrieks het om 05:30 by die skool byeengekom om na die sonsopkoms te kyk en hul rit skool toe gehad, waar hulle deur die res van die leerders ingewag is. Foto: Anneke Basson


Matriek!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article