Jurie Hayes Primêre Skool het sy kleure-atletiekdag Saterdag 27 Januarie gehou. Die geelspan het die geesbeker gewen en die rooispan die atletiekbeker. Die sesjariges Lee-Elroy Thomas, Thabo Ramasilo, Ayden Snyders, Ishaan Jonkers en Christopher Bester neem hier aan die 60-m-item deel.


Rooi en geel pak mekaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article