Aan alle klawerjas-liefhebbers – indien jy belangstel om klawerjas te speel of wil leer speel, sluit aan by Weskus-klawerjas. Die klub strek oor die hele streek. Enigeen wat belangstel – man, vrou, jonk of oud – is welkom om die klublede Victor Basson by 079 675 4807 of Gregory Cloete by 078 385 0587 te kontak vir meer inligting.


Klawerjas-liefhebbers uitgenooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article