Langebaan Primêre Skool het sy prefekte vir 2024 bekendgestel. Agter is Breyton Bester (prefekte- köordineerder), Muhammad Stefanus, E-Jay Wilsnach (hoofseun), Vernon Horing, Emily Smith (hoofmeisie), Brian Hutchinson (hoof-köordineerder), Leah Leibrandt, Michelle Jacobs, Thandi Nell en Jade Rodgers (prefekte-koördineerder). Voor: Rahool de Kock, Shalby-Dane Onverwaght, Sadeeqah Swartz, Ismaeel Slarmie en Semeon Stringer. Die prefekte-balkies is deur Carel Pieterse van Printeq in Langebaan geborg. Foto:


Leiers by Langebaan Primêr bekendgestel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article