Die Hoërskool Hopefield, Curro Langebaan, die Hoërskool Piketberg, die Hoërskool Vredenburg en die Laerskool Vredenburg het ’n splinternuwe tradisie begin met ’n interskole-atletiekbyeenkoms wat Dinsdag 13 Februarie plaasgevind het. Puik atletiek in perfekte weersomstandighede het verseker dat toeskouers die hele tyd op hul voete was. Die Hoërskool Hopefield het die tuisveldvoordeel benut en op die ou einde met die beker weggestap. Bo is dié skool se geeskomitee. Foto:

Die Hoop beskaam nie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article