Die Lagoon-rolbalklub het Woensdag 14 Februarie die dag van liefde op die rolbalbaan met ’n spesiale Valentynsdag-kompetisie gevier. Die wenners van die geleentheid was Trevor White, Pam Melck en Joop Verdoes saam met Anna Brits. Die Lagoon-rolbalklub wil graag vir Brits, van Septic Vat, wat die dag met ’n spesiale borgskap moontlik gemaak het, baie dankie sê. Almal het die dag vol rolbal baie geniet – soveel só dat dit nou ’n jaarlikse instelling gaan wees.Foto:


Rollende liefde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article