Amy van Wyk (meisies o.11) en Clinton Philipps (seuns o.11) van Hopefield Primêr het Saterdag (9 Maart) die Boland by die Wes-Kaapse laerskole- atletiekkampioenskap in Paarl verteenwoordig. Amy het die tweede plek in die 1 200 m-wedloop behaal en gaan die Wes-Kaap in Limpopo by die SA’s verteenwoordig. Clinton het ongelukkig geval en kon nie die wedloop voltooi nie.Foto:


Amy mik hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article