Lucrecia Lott (meisies o.11), ’n leerder aan Hopefield Primêr, het Saterdag 9 Maart ’n vyfde plek by die Weskus-skaakbyeen­koms, wat in Riebeek-Wes plaasgevind het, behaal. Sy gaan tussen Saterdag 4 en Sondag 5 Mei aan die Wes-Kaapse kampioenskap deelneem.


Lucresia roer die skaakbord

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article