Die Langebaan Stars-gimnas­tiekklub vind baat by die departement van sport en kultuur (DCAS) se sportklubontwikkelingspro-gram. Klublede het op 28 Maart landingsmatte en ritme-apparate aan die klub oorhandig. Madeleine van der Merwe, eienaar van die klub, sê dit maak ’n groot verskil. Van links saam met Van der Merwe (middel) is Stuart April van DCAS en Annatjie van Zyl, ’n lid van die raad van Langebaan Stars. Foto:


Gimnastiek baat by DCAS

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article