’n Weskuskuier soos min is verlede naweek by die Laaiplek-hotel in Velddrif in die hartjie van die Weskus aangebied. Besoekers aan die Weskus-kuierkonsert kon te midde van talle aktiwiteite en ander hoogtepunte op die feesprogram vir drie langtafeletes deur die dag gaan aansit. Bo geniet feesgangers heerlike snoek, calamari en mossels. Paella en afval is by die ander twee langtafeletes bedien.Foto’s: Maryke Swart


’n Weskuskuier om te onthou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article