Pomario Privaatskool bedank graag sy borge vir hul skenking aan die skool se netbalmeisies. Die span kon op hul netbaltoer pronk met nuwe rugsakke (geskenk deur Mientjie Mouton) wat versier was met ’n sleutelhouer sowel as waterbottels (geskenk deur Zelda Herbst). Die skool bedank ook Barend Pasques van Viking Porterville vir die opwarmingshempies en Bearings Distributors Weskus vir die sokkies en sleutelhouers.


Pomario se netbalmeisies presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article