Die waarde vir April is verantwoordelikheid en die kleur gekoppel aan verantwoordelikheid is blou. Die leerders en personeel van Diazville Primêr het Vrydag (12 April) blou aangetrek om die belangrikheid van die waarde te beklemtoon. Hul gebed is ook steeds dat Joshlin Smith veilig sal terugkeer huis toe.


Skool se kleur vir April is blou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article