Leander Pholman, Mikayla van Heerden, Owen Samuels, Luseatin Fryer, Chante Andrews en Percy Lee Adams.

Ses atlete is skool se trots

Leander Pholman, Mikayla van Heerden, Owen Samuels, Luseatin Fryer, Chante Andrews en Percy Lee Adams.


Ses van Weskus Skool se atlete het goed gevaar by die LSEN- atletiekbyeenkoms wat tussen Woensdag 3 en Saterdag 6 April in Paarl plaasgevind het.

Die skool is baie trots op die volgende prestasies:. Leander Pholman:

Twee SA rekords:

Swedish relay

4×100 m

Goud in die 200 m, 400 m en 800 m. Mikayla van Heerden

Silwer in die 400 m. Owen Samuels

Goud in die Swedish relay

Brons in die 400 m. Luseatin Fryer

Goud in die 400 m

Goud in 800 m

Silwer in die 1 500 m. Chante Andrews

Brons 800m. Percy-Lee Adams

Goud, 1 500 m

Brons, 800 m

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article