Luseatin Fryer, ’n leerder aan Weskus Skool en ’n atleet van die Langebaan-atletiekklub, het van Woensdag 3 tot Saterdag 6 April aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek- en Elsen-kampioenskap (vaar­dig­heidskole) in Paarl deelgeneem. Luseatin het die silwermedalje in die 1 500 m in 4:20.89 gewen. Hy is ook die SA kampioen in die 400 m en 800 m. Sy afrigter is Riaan Ruiters van Clanwilliam.


Hy bring silwer terug

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article