Groot opgewondenheid heers in die Hoërskool Hopefield se gange, want Woensdag 1 Mei word Meneer en Mejuffrou HSH aangekondig. Die spoggeleentheid vind om 18:30 by die skool plaas. Kaartjies kos vanaf R90 en kan by Quicket gekoop word.


Opgewondenheid hoop al op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article